You're viewing our website for South Africa, but it looks like you're in South Africa. Switch to South Africa.
Tutor profile white background clipping mask Tutor Profile Picture

Annimie L

Tutor in Magalieskruin, Pretoria • 29 years old

Background Check
Cannot tutor online
Can tutor in person

Bio

Ek is 'n liefdevolle, eerlike en stiptelike persoon. My passie en liefde in die lewe is om mense te help waar ek kan en altyd my beste te gee in alles wat ek doen.

Geduldigheid, selfdissipline en aanmoediging is eienskappe wat my, my maak. Ek gee ekstra klasse en studeer wiskunde onderwys, daarom is my liefde vir kinders en wiskunde die beste kombinasie om ander te help. Ek het altyd 'n oor wat na mense luister en hulle motiveer om hulle beste te gee. Ek sien graag die mooi in ander mense raak.

Education

• 2014-2017: B.Ed, Verdere Onderwys en Opleiding, Natuurwetenskappe (Universiteit van Pretoria)
• 2014-2016: Ekstra wiskunde klasse aangebied vanaf my ouerhuis

My Proudest
Achievements

• Ek is tans besig met my finale jaar in my onderwysgraad. Ek is trots op my graad en die feit dat ek BSc wiskunde modules gedoen het
• Ek het 'n liefde vir die natuur en my deursettingsvermoeë het my instaat gestel om al 'n paar staproetes te voltooi

Subjects

  • School Tutoring

Mathematics

Grade 1 - Grade 12

Ek is tans 'n BEd Verdere Onderwys en Opleding (Graad 10-Graad 12) student met wiskunde as my hoof vak. Ek is in my finale jaar van studies (4jaar) by Tukkies. Ek gee ekstra wiskunde klasse die afgelope 3 jaar vir hoërskool leerders vanaf graad 8.

Location

Annimie will travel up to 20km from Magalieskruin, Pretoria, Gauteng to you.

Approximate location and area of coverage.

Tutor Map
Curly haired mother searching on her laptop and struggling to find tutors online

Looking for a tutor near you?

We know our tutors – we can search for you!

Click “Get a tutor” and we'll send matching tutors straight to your inbox. Plus only 40% of our tutor profiles are public – don't miss out on the other 60%

GET A TUTOR