You're viewing our website for South Africa, but it looks like you're in South Africa. Switch to South Africa.
Tutor profile white background clipping mask Tutor Profile Picture

Jana R

Tutor in Potchefstroom, Potchefstroom • 26 years old

Background Check
Cannot tutor online
Can tutor in person

Bio

Ek is Jana Rheeder, ‘n trotse student aan die NWU Pukke. Akademie was nog altyd een van my hoogste prioriteite en ek is mal daaroor om ander te kan help.

Ek is ‘n sterk leier, motiveerder en ek het baie geduld. Ek hou daarvan om kreatiewe maniere te gebruik wanneer ek iets moet onthou. Ek is passievol oor leer en ek is mal oor uitdagings. Ek is lief daarvoor om ander te kan help en ek hou daarvan om dit wat ek weet en verstaan te kan oordra.

Education

• BCOM Entrepreneurskap en Ondernemingsbestuur by NWU Potchefstroom.

My Proudest
Achievements

• • 12 jaar 100% skoolbywoning
• • 3 jaar akademiese erekleure
• • 5 onderskeidings in matriek
• • skoolprefek in matriek

Subjects

  • School Tutoring

Afrikaans

Grade 1 - Grade 12

I’ve always had a love for my home language, Afrikaans. I’ve won a ATKV award for an essay that I wrote in grade 11. I will be able to help with language work, literacy and descriptive writing. I’m very patient and love challenges.

Life Sciences (Biology)

Grade 1 - Grade 12

Ek was mal oor Biologie op skool en ek het vinnig die werk verstaan. Dit sal vir my baie lekker wees om aan iemand die werk te verduidelik en om die maniere, wat ek gebruik het om te leer, te kan oordra. Ek het baie geduld en hou van uitdagings.

Business Studies

Grade 1 - Grade 12

Besigheidstudies was lag-lag my gunstelling vak op skool. Dit sal vir my ‘n eer wees om my studiemetodes te kan deel. Ek is ‘n geduldige persoon en geniet dit om mense te kan help.

Mathematics

Grade 1 - Grade 12

Ek hou baie van uitdagings. Ek het akademiese Wiskunde geneem tot matriek toe. Dit was vir my baie lekker om my vriende te help met somme en om wiskunde probleme op te los. Ek is ‘n baie geduldige persoon en is lief daarvoor om my kennis oor te dra.

Location

Jana will travel up to 30km from Potchefstroom, Potchefstroom, North West to you.

Approximate location and area of coverage.

Tutor Map
Curly haired mother searching on her laptop and struggling to find tutors online

Looking for a tutor near you?

We know our tutors – we can search for you!

Click “Get a tutor” and we'll send matching tutors straight to your inbox. Plus only 40% of our tutor profiles are public – don't miss out on the other 60%

GET A TUTOR