Gabby geniet Arne se lesse en vind baat by haar aanbieding. Ek is beindruk met Gabby se wiskunde punte vir kwaartaal 3 wat heelwat verbeter het. Arne het 'n positiewe invloed op Gabby om beter te presteer en haar te laat besef sy het die potensiaal en vermoeë. Dankie Arne vir jou positiewe energie !!
Jozanne
